Sale!
, , , , , , ,

Pakket: Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2022)

Original price was: R250.00.Current price is: R200.00.

Die pakket sluit die volgende in:

Lesbeplanning, projek asook 5 werkboekies (Tema 10 – 14) in.

Lesbeplanning vir Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2022) – 11 weke.

Streng belyn met Afrikaans Sonder Grense woordeskat en temas asook die JOP (ATP).

Bevat woordeskat, spelling asook moontlike idees vir huiswerk per week.

Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.

Werkboekies x 5 (oor die 170 bladsye saam met memorandums):

Bevat al die werk vir week 1-10 volgens die JOP (ATP) 2021.

Sluit die woordeskat, begripstoetse, visuele tekste, taalstruktuur en-konvensies asook die skryftekste in.

Memo’s ingesluit.

Projek: Legende + dagboekinskrywing en standbeeld

Indien jy hierdie pakket koop hoef jy nie die ander boekies apart te koop nie – Alle boekies is ingesluit in die pakket teen afslag.

Prys: R200

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram