Sale!
, , , ,

Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2021)

Original price was: R100.00.Current price is: R50.00.

Lesbeplanning vir Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021) – 10 weke.

Week 1 – 7 lesbeplanning en Week 8 – 10 toetsreeks en hersiening aangebring.

Streng belyn met Afrikaans Sonder Grense woordeskat en temas asook die JOP (ATP).

Bevat woordeskat, spelling asook moontlike idees vir huiswerk per week.

Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.

Direk na betaling ontvang u ‘n aflaaiskakel per e-pos sowel as ‘n kennisgewing dat u produk beskikbaar is.

Dokument word in Word asook Pdf beskikbaar gestel, indien u veranderings wil aanbring.

Prys: R50

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram