Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/2024) en Platinum/ DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 2 – Suid-Afrika, van toeka tot nou (verslag/berig/inligtingsteks)
Week 3 – 4: Tema 3 – Waterwesens (Novelle/storie)
Week 5 – 6: Tema 1 – Kattemaai (Storie met dialoog/Kortverhaal)
Week 7 – 8: Tema 4 – Soet (Instruksieteks)
Week 9 – 10: Tema 5 – Lappies(gedig / plakkaat / kennisgewing)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte ATP ook ingesluit om as kontrolelys te gebruik vir kurrikulumdekking.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.