Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2025)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/2024) en Platinum/ DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 2 – Suid-Afrika, van toeka tot nou (verslag/berig/inligtingsteks)
Week 3 – 4: Tema 3 – Waterwesens (Novelle/storie)
Week 5 – 6: Tema 1 – Kattemaai (Storie met dialoog/Kortverhaal)
Week 7 – 8: Tema 4 – Soet (Instruksieteks)
Week 9 – 10: Tema 5 – Lappies(gedig / plakkaat / kennisgewing)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte ATP ook ingesluit om as kontrolelys te gebruik vir kurrikulumdekking.
Jaarlikse assesseringsprogram ingesluit in PDF en Word om aan te pas indien nodig.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.