Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2026)

Rated 5.00 out of 5 based on 2 customer ratings
(2 customer reviews)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2026)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/2024) en Platinum/ DBO boeke geintegreer.

Week 1 – 2: Tema 2 – Suid-Afrika, van toeka tot nou (Verslag/berig/inligtingsteks)

Week 3 – 4: Tema 3 – Waterwesens (Novelle/storie)

Week 5 – 6: Tema 1 – Kattemaai (Storie met dialoog/Kortverhaal)

Week 7 – 8: Tema 4 – Soet (Instruksieteks)

Week 9 – 10: Tema 5 – Lappies (Gedig / plakkaat / kennisgewing)

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Verkorte ATP ook ingesluit om as kontrolelys te gebruik vir kurrikulumdekking.

Jaarlikse assesseringsprogram ingesluit in PDF en Word om aan te pas indien nodig.

Prys: R70

2 reviews for Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2026)

  1. Rated 5 out of 5

    Ambrance Abrahams (verified owner)

    ZAWestern Cape, South Africa

  2. Rated 5 out of 5

    Yvonne Coetzee (verified owner)

    ZAWestern Cape, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram