Lesbeplanning vir Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2022) – 12 weke.
Week 1 – 9 lesse en week 10 – 12 tyd vir skryfwerk, hersiening en tyd vir formele assesserings.
Streng belyn met Platinum, DBO boek (geintegreer) en JOP (ATP) 2021 – 2023.
Bevat woordeskat, spelling, uitkomstes per dag per les, inleiding van ‘n les, asook moontlike idees vir huiswerk per week.
Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.
Direk na betaling ontvang u ‘n aflaaiskakel per e-pos sowel as ‘n kennisgewing dat u produk beskikbaar is.
Dokument word in Word asook Pdf beskikbaar gestel, indien u veranderings wil aanbring.
Prys: R80