Lesbeplanning: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2025)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/24-nuutste) en Platinum handboek.
Die Platinum leesboekie is hier en daar geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 7 – Natuurlik – Taalwerk; Graad 4 Leesboekie (Gedig)
Week 3 – 5: Tema 6 – Sambrele (Boekomslag / Advertensie / Tydlyn)
Week 6 – 7: Tema 14 – Bure (Dialoog / Onderhoud/ resensie)
Week 8 – 9: Tema 9 – Sop (Instruksies / Prosedures)
Week 10 – 12: Hersiening en Toetsreeks
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte JOP ingesluit om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.