Lesbeplanning vir Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 (2021) – 10 weke.
Week 1 – 7 lesse en week 8-10 hersiening asook spasie vir toetsreeks/eksamens.
Streng belyn met Platinum en JOP (ATP).
Bevat woordeskat, spelling asook moontlike idees vir huiswerk per week.
Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.
Direk na betaling ontvang u ‘n aflaaiskakel per e-pos sowel as ‘n kennisgewing dat u produk beskikbaar is.
Dokument word in Word asook Pdf beskikbaar gestel, indien u veranderings wil aanbring.
Prys: R50







