Lesbeplanning Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 (2022)
Opgestel volgens JOP’s (ATP) en Platinum / DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 15 – Raar maar waar (Inligtingsteks / koerantberig)
Week 3 – 4: Tema 16 – Speel (Vriendskaplike brief)
Week 5 – 6: Tema 17 – Hart (Advertensie / Kennisgewing)
Week 7 – 8: Tema 18 – (H)oor! (Hersiening / Storie met dialoog) – Laaste werk in handboek vir oefening
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Prys: R50








Reviews
There are no reviews yet.