Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 2 (2024)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2024)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.

Die leesboekie – Luiperdboek van ASG is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.

DBE boek vir Gr. 5 HT en Gr. 5 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies om by ATP vereistes te pas.

Week 1 – 2: Tema 13 – Gedigte vanuit verskeie bronne gebruik (Gedigte)

Week 3 – 4: Tema 7 – Reis saam gedeeltelik gebruik + DBE boek (Weerverslag/weerberig)

Week 5 – 6: Tema 9 – Leef gesond (Taalwerk) Leeswerk – Gr. 5 EAT DBE (Verhalende opstel en drama)

Week 7 – 8: Tema 8/9 – Abu Ali tel sy donkies + Gr. 5 EAT DBE boek (Verslag met visuele beelde)

Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks

Verkorte weergawe van JOP aangeheg om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram