Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2025)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.
Die leesboekie – Luiperdboek van ASG is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.
DBE boek vir Gr. 5 HT en Gr. 5 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies om by ATP vereistes te pas.
Week 1 – 2: Tema 13 – Gedigte vanuit verskeie bronne gebruik (Gedigte)
Week 3 – 4: Tema 7 – Reis saam gedeeltelik gebruik + DBE boek (Weerverslag/weerberig)
Week 5 – 6: Tema 9 – Leef gesond (Taalwerk) Leeswerk – Gr. 5 EAT DBE (Verhalende opstel en drama)
Week 7 – 8: Tema 8/9 – Abu Ali tel sy donkies + Gr. 5 EAT DBE boek (Verslag met visuele beelde)
Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks
Verkorte weergawe van JOP aangeheg om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.