Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.
DBE boek vir Gr. 5 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2:Â Â Tema 10 – ‘n Ou, ou sprokie (Fabel/mite/legende/sprokie – skryf ‘n beskrywing)
Week 3 – 4:Â Â Projek – Navorsing en begripstoetse
Week 5 – 6:Â Â Projek – Skryfgenre
Week 7 – 8:Â Â Tema 11 – Kos en advertensies (Advertensie)
Week 9 – 10: Tema 13: Dinge wat verander  (Gedig asook uit DBO boek / kletsrym op YouTube- Snotkop)
Week 11:Â Â Â Â Â Hersiening
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig vir die kwartaal ook aangeheg om te gebruik as kurrikulumdekking.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R70








Marilyn Julies (verified owner) –