Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/2024) en ASG/ DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 2 – ‘n Kat kan ver loop (inligtingsteks)
Week 3 – 4: Tema 1 – Maats by die skool (Novelle/storie) – boekie ook beskikbaar
Week 5 – 6: Tema 3 – Ek sien met my oë (Kortverhaal)
Week 7 – 8: Tema 2 – ‘n Kat kan ver loop (Koerantberig)
Week 9 – 10: Tema 5 – Diererympies (gedig)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte weergawe van JOP aangeheg om te gebruik as ‘n kontrolelysie vir kurrikulumdekking.
Prys: R70









Reviews
There are no reviews yet.