Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2025)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/2024) en ASG/ DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 2 – ‘n Kat kan ver loop (inligtingsteks)
Week 3 – 4: Tema 1 – Maats by die skool (Novelle/storie) – boekie ook beskikbaar
Week 5 – 6: Tema 3 – Ek sien met my oë (Kortverhaal)
Week 7 – 8: Tema 2 – ‘n Kat kan ver loop (Koerantberig)
Week 9 – 10: Tema 5 – Diererympies (gedig)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte weergawe van JOP aangeheg om te gebruik as ‘n kontrolelysie vir kurrikulumdekking.
Jaarlikse Assesseringsprogram in Word en PDF formate ingesluit om aan te pas soos benodig.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.