Sale!
, , , ,

Lesbeplanning Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2022)

Original price was: R100.00.Current price is: R70.00.

Lesbeplanning Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2022) – 11 weke.

Tema 10 – 14 is gebruik vanuit Afrikaans Sonder Grense.

Belyn met ATP en Afrikaans Sonder Grense.

Neem asb. kennis: Die inhoud van temas en tekste spring vreeslik rond a.g.v ATP vereistes so van die tekste kom dus vanuit ‘n ander Tema veral week 3-4 en week 9-10.

DBO boek is hier en daar geintegreer vir addisionele werk en oefening.

Bevat woordeskat / spelling per week per les, asook voorstelle vir moontlike inleidings en huiswerk.

Gestuur in PDF en Word om nodige aanpassings te maak volgens skool vereistes.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram