Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.
DBE boek vir Gr. 5 HT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 12 – Klop-klop (Fabel/mite/legende/sprokie – skryf ‘n beskrywing)
Week 3 – 4: Projek – Navorsing en begripstoetse
Week 5 – 6: Projek – Skryfgenre
Week 7 – 8: Tema 11 – Grillers (Advertensie)
Week 9 – 10: Tema 18: Briewe (Ekstra gedig uit DBO boek Gr.5 EAT – ingesluit / kletsrym op YouTube- Snotkop)
Week 11:Â Â Â Â Â Hersiening
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig vir die kwartaal ook aangeheg om te gebruik as kurrikulumdekking.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R70








Manie Wessels (verified owner) –