Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2026)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum/ DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 2 – Hase DBO-boek (inligtingsteks)
Week 3 – 4: Tema 4 – Vlieg (Novelle/storie)
Week 5 – 6: Tema 1 – Wild (Kortverhaal)
Week 7 – 8: Tema 3 – Proe-proe (Koerantberig)
Week 9 – 10: Tema 5 – Diereplesiere (Gedig)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte ATP aangeheg om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.
Jaarlikse Assesseringsprogram in PDF en Word ingesluit om self aan te pas soos benodig.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.