Lesbeplanning: Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum handboek.
Die leesboekie is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.
DBE boek vir Gr. 5 HT en Gr. 5 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 8 – Dorings (Gedig)
Week 3 – 4: Tema 13 – Lig / Lug (Weerverslag/weerberig)
Week 5 – 6: Tema 14 – Mure (Drama / Verhalende opstel)
Week 7 – 8: Tema 7 – Oseane (Inligtingstekste / Verslag met beelde)
Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte JOP aangeheg in die vorm van ‘n kontrolelys om af te merk as kurrikulumdekking vir die kwartaal.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.