Lesbeplanning vir Kwartaal 4 (2021).
Opgestel volgens JOP (ATP 2021) en belyn met Platinum handboek.
Bevat 10 weke se beplanning – 6 weke lesse en 4 weke hersiening volgens ATP’s.
Voorstelle vir woordeskat en idees vir moontlike huiswerk.
DBO (DBE) boek geintergreer van 2021.
Direk na betaling ontvang u ‘n aflaaiskakel per e-pos sowel as ‘n kennisgewing dat u produk beskikbaar is.
Dokument word in Word asook Pdf beskikbaar gestel, indien u veranderings wil aanbring.
Prys: R50