Lesbeplanning Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 (2022)
Opgestel volgens JOP’s (ATP) en Platinum / DBO boeke geintegreer.
Week 1 – 2: Tema 11 / DBO tema – Advertensies Was die enigste tema wat by tekstipe gepas het soos vereis deur JOP.
Week 3 – 4: Tema 17 – Inligtingsteks / verslag met beeldmateriaal
Week 5 – 6: Tema 16 – Inligtingsteks met beeldmateriaal
Week 7 – 8: Hersiening – Laaste werk in handboek vir oefening
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Prys: R50








Reviews
There are no reviews yet.