Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 2 (2023)

(7 customer reviews)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.

Die leesboekie – Seekoeiboek van ASG is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.

DBE boek vir Gr. 6 HT en Gr. 6 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2: Tema 13 – Smaaklike ete! (Instruksieteks)

Week 3 – 4: Tema 6 – Speel saam (Lees en skryf ‘n storie)

Week 5 – 6: Tema 7 – Diere-avonture (Gedig)

Week 7 – 8: Tema 9 – Ons verloor maklik dinge + Gr. 6 HT DBE boek (Weerberig / weerverslag/inligtingstekste)

Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Prys: R70

7 reviews for Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 2 (2023)

  1. Jonica immelman (verified owner)

    zaSouth Africa

  2. Lisa Du Preez (verified owner)

    zaKwaZulu-Natal, South Africa

  3. Amy Kirkbride (verified owner)

    zaWestern Cape, South Africa

  4. Angelique Rheeder (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

    Baie eenvoudig en maklik

  5. Anonymous (verified owner)

    zaKwaZulu-Natal, South Africa

    Helpful but I noticed department books are also used. We don’t use them. So Helpful to an extent.

  6. Zaheera Ameer (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

    Thank you for the outstanding assessment. Makes a teacher’s life easier

  7. Tanya (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram