Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2025)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/24-nuutste) en ASG.
Die leesboekie – Seekoeiboek van ASG is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.
DBE boek vir Gr. 6 HT en Gr. 6 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 13 – Smaaklike ete! (Instruksieteks)
Week 3 – 4: Tema 6 – Speel saam (Lees en skryf ‘n storie)
Week 5 – 6: Tema 7 – Diere-avonture (Gedig)
Week 7 – 8: Tema 9 – Ons verloor maklik dinge + Gr. 6 HT DBE boek (Weerberig / weerverslag/inligtingstekste)
Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte JOP aangeheg om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.