Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 2 (2026)

Rated 1.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2026)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023/24-nuutste) en ASG.

Die leesboekie – Seekoeiboek van ASG is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.

DBE boek vir Gr. 6 HT en Gr. 6 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2: Tema 13 – Smaaklike ete! (Instruksieteks)

Week 3 – 4: Tema 6 – Speel saam (Lees en skryf ‘n storie)

Week 5 – 6: Tema 7 – Diere-avonture (Gedig)

Week 7 – 8: Tema 9 – Ons verloor maklik dinge + Gr. 6 HT DBE boek (Weerberig / weerverslag/inligtingstekste)

Week 9 – 12: Hersiening en Toetsreeks

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Verkorte JOP aangeheg om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.

Prys: R70

1 review for Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 2 (2026)

  1. Rated 1 out of 5

    Truida Maleka (verified owner)

    ZALimpopo, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram