Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.
Die leesboekie – Seekoeiboek van ASG is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week op sommige plekke.
DBE boek vir Gr. 6 HT en Gr. 6 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 12 – Wonings vir ons of vir konings? (Fabel/mite/legende – skryf ‘n legende)
Week 3 – 4: Projek – Navorsing en begripstoetse
Week 5 – 6: Projek – Skryfgenre
Week 7 – 8: Tema 14 – Vriende en familie (Drama – Toneelstuk)
Week 9 – 10: Supa Strikas – Tema vanuit DBO boek Gr. 6 HT + Platinum Gr. 6 HT (Strokiesprente / Spotprente)
Week 11:Â Â Â Â Â Hersiening
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig vir die kwartaal ook aangeheg om te gebruik as kurrikulumdekking.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.