Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisonele Taal Kwartaal 4 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.
DBO boek vir Gr. 6 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 17: ‘n Ou, ou sprokie uit Afrika –Â (Skryf ‘n mite)
Week 3 – 4: Tema 13: Smaaklike ete! – (Instruksies)
Week 5 – 6: Tema 18: Stories van hoop – (Gedig)
Week 7 – 8: Hersiening: Aanvullede oefeninge uit Afrikaans Sonder Grense
Week 9 – 10: Eksamens
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.
Beplanning is ingepas op een bladsy per week om papier te spaar.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R60








Reviews
There are no reviews yet.