Lesbeplanning Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2023)
Gedoen volgens aangepaste 2023 ATP.
Gedoen volgens teksgenres volgens ATP 2023.
ASG en DBO boeke geintegreer (DBO boek beskikbaar op aanvraag – digitaal).
Dokument beskikbaar in PDF sowel as Word om aanpassings te maak aan datums ens. a.g.v verskille in distrikte en provinsies.
Riglyne aangaande inleiding, uitkomstes, woordeskat, aktiwiteite vanuit handboek asook aanbeveling vir huiswerk ingesluit per dag vir 11 weke.
Hier en daar is ekstra taalkonsepte bygevoeg vanuit die hoofstukke vir ekstra blootstelling omrede die ATP baie karig was.
Week 1-2: Tema 2: Goeie nuus (Koerantberig)
Week 3 -4: Tema 1: Hoe voel hulle? (Novelle)
Week 5 – 6: Tema 4: Baie, baie bome + DBO boek (Advertensies)
Week 7 – 8: Tema 3: Hoeveel diere is daar? + DBO boek (Drama / dialoog)
Week 9 – 10: Tema 5: Moenie bang wees nie (Gedig)
Week 11 : Toetsreeks en hersiening.
Neem asb. kennis:
A.g.v die digitale aard van hulpbronne sal geen geld terug gegee word indien u die verkeerde dokument aankoop nie. Lees dus noukeurig deur beskrywing en Graad/Taal.
Prys: R70









Sarie Smuts (verified owner) –
Jani De Lange (verified owner) –
Larina Hutton (verified owner) –
Lisa Du Preez (verified owner) –