Lesbeplanning vir Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2022) – 12 weke.
Week 1 – 9 lesse en week 10 – 12 tyd vir skryfwerk, hersiening en tyd vir formele assesserings.
Week 1 – 4: Tema 7 (Volgens ATP is teksgenres – storie en inligtingsteks);
Week 5 – 6: Tema 8 (verslag/brief);
Week 7 – 8: Tema 6 (Klasopname/ boekresensie).
Week 9 – 12: (Hersiening / Tyd vir skryfwerk)
Tema 9 is meer gepas vir Kwartaal 3 a.g.v diagramme en onderwerp (beroepe)
Streng belyn met Afrikaans Sonder Grense, DBO boek (geintegreer) en JOP (ATP) 2021 – 2023.
Bevat woordeskat, spelling, uitkomstes per dag per les, inleiding van ‘n les, asook moontlike idees vir huiswerk per week.
Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.
Direk na betaling ontvang u ‘n aflaaiskakel per e-pos sowel as ‘n kennisgewing dat u produk beskikbaar is.
Dokument word in Word asook Pdf beskikbaar gestel, indien u veranderings wil aanbring.
Prys: R80