Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2025)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.
Die leesboekie – Platinum is geintegreer by die drama week 7-8.
DBE boek vir Gr. 6 HT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 2 – Grieke (Fabel/mite/legende – skryf ‘n beskrywende paragraaf)
Week 3 – 4: Projek – Navorsing en begripstoetse
Week 5 – 6: Projek – Skryfgenre
Week 7 – 8: Tema 14 – Maskers (Drama – Toneelstuk)
Week 9 – 10: Supa Strikas – Tema vanuit DBO boek Gr. 6 HT + Platinum Gr. 6 HT Tema 18 net die spotprente (Strokiesprente / Spotprente)
Week 11:Â Â Â Â Â Hersiening
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig vir die kwartaal ook aangeheg (kurrikulumdekking).
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.