Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 (2023)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.
DBO boek vir Gr. 6 HT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer vir addisionele taalwerk.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 15: Slaap –Â (Skryf ‘n mite)
Week 3 – 4: Tema 13: Klei – (Instruksies)
Week 5 – 6: Tema 18: Geraas – (Gedig)
Week 7 – 8: Hersiening: Aanvullede oefeninge in Platinum
Week 9 – 10: Eksamens
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.
Beplanning is ingepas op een bladsy per week om papier te spaar.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R60








Reviews
There are no reviews yet.