Lesbeplanning Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2023)
Gedoen volgens aangepaste nota wat ontvang is vanaf departement in November (amended ATP doc).
Gedoen volgens teksgenres soos aanbeveel op amended ATP dokument (Nov. 2022).
Platinum en DBO boeke geintegreer.
Dokument beskikbaar in PDF sowel as Word om aanpassings te maak aan datums ens. a.g.v verskille in distrikte en provinsies.
Riglyne aangaande inleiding, uitkomstes, woordeskat, aktiwiteite vanuit handboek asook aanbeveling vir huiswerk ingesluit per dag vir 11 weke.
Week 11 – Toetsreeks en hersiening.
Neem asb. kennis:
A.g.v die digitale aard van hulpbronne sal geen geld terug gegee word indien u die verkeerde dokument aankoop nie. Lees dus noukeurig deur beskrywing en Graad/Taal.
Prys: R70








Sarie Van Wyk (verified owner) –
Annika Venter (verified owner) –
Margie M. (verified owner) –
Crizanne (verified owner) –
Baie deeglik