Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2024)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

Lesbeplanning Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2024)

Belyn met ATP 2023/2024.

Gedoen volgens teksgenres soos aanbeveel op ATP.

Platinum en DBO boeke geintegreer.

Dokument beskikbaar in PDF sowel as Word om aanpassings te maak aan datums ens. a.g.v verskille in distrikte en provinsies.

Riglyne aangaande inleiding, uitkomstes, woordeskat, aktiwiteite vanuit handboek asook aanbeveling vir huiswerk ingesluit per dag vir 10 weke.

Week 1 – 2: Tema 1: Taal sonder grense (Koerantberig)

Week 3 – 4: Tema DBE boek vir novelle (Novelle uittreksel)

Week 5 – 6: Tema 3: Horison (Advertensie)

Week 7 – 8: Tema 4: Wat ‘n drama! (Drama/dialoog)

Week 9-10: Tema 5: Blik (Gedig)

‘n Verkorte weergawe van die ATP is ook aangeheg om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.

Neem asb. kennis:

A.g.v die digitale aard van hulpbronne sal geen geld terug gegee word indien u die verkeerde dokument aankoop nie. Lees dus noukeurig deur beskrywing en Graad/Taal.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram