Lesbeplanning: Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum handboek.
Die leesboekie is geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.
DBE boek vir Gr. 6 HT en Gr. 6 EAT is vir verryking / teksgenres geraadpleeg en geintegreer.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 6 – So maak jy (Instruksieteks)
Week 3 – 4: Tema 9 – Tokkel die snare (Lees en skryf ‘n storie)
Week 5 – 6: Tema 8 – Wolhaarstorie + gedigte uit leesboekie (Gedig)
Week 7 – 8: Tema 7 – Lewensverhale (Taalwerk) + Gr. 6 HT DBE boek (Weerberig / weerverslag/inligtingstekste)
Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte weergawe van JOP ingesluit om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking vir die kwartaal.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.