Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG tema’s wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 7 – Kos is op die tafel (Advertensie)
Week 3 – 4: Tema 8 – Sport en speletjies (Instruksieteks)
Week 5 – 6: Tema 9 – Waarde v.d aarde (Roman / Boekresensie)
Week 7 – 8: Tema 10 – Diere en hulle maniere (Vraelyste en vorms)
Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte JOP aangeheg om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.