Sale!
, , , ,

Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 3 (2026)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2026)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Afrikaans Sonder Grense.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2: Tema 11 – Kuns, kuns, kuns (Drama/Dialoog/Gedig)

Week 3 – 4: Projek – Navorsing en begripstoetse

Week 5 – 6: Projek – Skryfgenre

Week 7 – 8: Tema 14 – Oos wes, tuis bes (Legende/mite/fabel/drama ens vir literatuurtoets)

Week 9 – 10: Tema 13 – Wees ‘n wenner (Beroepe integrasie) – Verskeie infografika ekstra ontwerp (Infografika)

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.

Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.

Prys: R70

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram