Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) Kwartaal 4 (2023)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Afrikaans Sonder Grense.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 15: Breinkrag –Â (Skryf ‘n instruksieteks / aanwysings)
Week 3 – 4: Tema 12: Woeker met jou talente – (Kennisgewing, agenda, notule)
Week 5 – 6: Tema 16: Gebeure en bekendes in Suid-Afrika – (E-pos / Strooibiljet)
Week 7 – 8: Hersiening: Aanvullede oefeninge in Afrikaans Sonder Grense
Week 9 – 10: Eksamens
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg – om te gebruik as ‘n kontrolelysie.
Beplanning is ingepas op een bladsy per week om papier te spaar.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R60








Reviews
There are no reviews yet.