Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 1 (2026)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en ASG.
Week 1 – 2: Tema 1 – Ubuntu (Kortverhale)
Week 3 – 4: Tema 2 – Ligte gedigte (Gedigte)
Week 5 – 6: Tema 3 – ‘n Dieredrama (Roman / Opstel)
Week 7 – 8: Tema 4 – Trots Suid-Afrikaans (Kortverhaal – Opstel)
Week 9 – 10: Tema 5 – Wonderlike Afrika (Koerantberig /-artikel / Brief)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte JOP aangeheg om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.
Jaarlikse Assesseringsprogram in PDF en Word formate aangeheg om aan te pas soos benodig.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.