Lesbeplanning Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir Kwartaal 3 (2022) – 11 weke
Tema 10 – 14 is gebruik in Afrikaans Sonder Grense.
Belyn met ATP en Afrikaans Sonder Grense.
DBO (DBE) Boek geintegreer vir addisionele werk en oefening.
Bevat woordeskat / spelling per week per les, asook voorstelle vir moontlike huiswerk.
Gestuur in PDF en Word om nodige aanpassings te maak volgens skool se vereistes.
Prys: R70








Salonika Ebersohn (verified owner) –
Larissa van der Merwe (verified owner) –
Fantastiese produkte en dienste, sososo behulpsaam.