Sale!
, , , , , ,

Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2021)

(2 customer reviews)

Original price was: R100.00.Current price is: R50.00.

Lesbeplanning vir Kwartaal 4 (2021).

Opgestel volgens JOP (ATP 2021) en belyn met Afrikaans Sonder Grense handboek.

Bevat 10 weke se beplanning (6 weke propvol lesse en 4 weke hersiening).

Voorstelle vir woordeskat en idees vir moontlike huiswerk.

Temas (15, 16, 17, 18 – ASG handboek ) gekies na aanleiding van skryfwerk en leesstukke volgens JOP (ATP).

Direk aflaaibaar na betaling. U ontvang ‘n skakel per e-pos asook direk aanlyn.

Dokument word gestuur in pdf sowel as Word, indien u enige aanpassings wil maak.

Prys: R50

2 reviews for Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2021)

  1. Michelle Meintjies (verified owner)

    Afrikaans EAT Lesson plans are done according to Afrikaans Sonder Grense, which are the text books we use. These lessons make things a lot easier.

  2. Marie G. (verified owner)

    Ek hou van die weeklikse uiteensetting

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram