Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2023)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 11 – Spoed (Drama/dialoog / Gedig)
Week 3 – 4: Projek – Navorsing en begripstoetse
Week 5 – 6: Projek – Skryfgenre
Week 7 – 8: Tema 14 – Rooiwarm (Legende/mite/fabel)
Week 9 – 10: Tema 18 – Haai tema integrasie – Verskeie infografika ekstra ontwerp (Infografika)
Week 11:Â Â Â Â Â Hersiening
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R70









Nicolene Burger (verified owner) –