Sale!
, , , , , ,

Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal (HT) Kwartaal 3 (2024)

(1 customer review)

Original price was: R80.00.Current price is: R70.00.

Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2024)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2:    Tema 11 – Spoed (Drama/dialoog / Gedig)

Week 3 – 4:    Projek – Navorsing en begripstoetse

Week 5 – 6:    Projek – Skryfgenre

Week 7 – 8:    Tema 14 – Rooiwarm (Legende/mite/fabel)

Week 9 – 10: Tema 18 – Haai tema integrasie – Verskeie infografika ekstra ontwerp (Infografika)

Week 11:        Hersiening

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.

Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.

Prys: R70

1 review for Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal (HT) Kwartaal 3 (2024)

  1. Manie Wessels (verified owner)

    zaWestern Cape, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram