Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2026)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2:Â Â Tema 11 – Spoed (Drama/dialoog / Gedig)
Week 3 – 4:Â Â Projek – Navorsing en begripstoetse
Week 5 – 6:Â Â Projek – Skryfgenre
Week 7 – 8:Â Â Tema 14 – Rooiwarm (Legende/mite/fabel)
Week 9 – 10: Tema 18 – Haai tema integrasie – Verskeie infografika ekstra ontwerp (Infografika)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R70








Reviews
There are no reviews yet.