Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.
Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.
Week 1 – 2: Tema 15: Groen –Â (Skryf ‘n instruksieteks / aanwysings)
Week 3 – 4: Tema 12: Bande – (Kennisgewing, agenda, notule)
Week 5 – 6: Tema 16: Papier – (E-pos / Strooibiljet)
Week 7 – 8: Hersiening: Aanvullede oefeninge in Platinum
Week 9 – 10: Eksamens
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Kort oorsig (kurrikulumdekking) vir die kwartaal ook aangeheg.
Beplanning is ingepas op een bladsy per week om papier te spaar.
Tans nog geen werkkaarte ingesluit nie.
Prys: R60








Reviews
There are no reviews yet.