Sale!
, , , ,

Lesbeplanning Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2022)

R80.00

Lesbeplanning vir Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2022) – 10 weke.

Week 1 – 8 lesse en week 9 – 10 laaste lesse, hersiening en tyd vir formele assesserings.

Streng belyn met Platinum en JOP (ATP) 2021 – 2023.

Bevat woordeskat, spelling, uitkomstes per dag per les, inleiding van ‘n les, asook moontlike idees vir huiswerk per week.

Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.

Direk na betaling ontvang u ‘n aflaaiskakel per e-pos sowel as ‘n kennisgewing dat u produk beskikbaar is.

Dokument word in Word asook Pdf beskikbaar gestel, indien u veranderings wil aanbring.

Prys: R80

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram