Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 (2024)
Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum.
Week 1 – 2: Tema 1 – Alles wat met ‘V’ begin (Kortverhale)
Week 3 – 4: Tema 2 – Fokus (Gedigte)
Week 5 – 6: Tema 3 – Speel-speel (Roman / Opstel)
Week 7 – 8: Tema 4 – Khoi-khoi (Kortverhaal – Opstel)
Week 9 – 10: Tema 5 – Blapse (Koerantberig /-artikel / Brief)
Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.
Verkorte weergawe van JOP aangeheg om te gebruik as kontrolelys vir kurrikulumdekking.
Prys: R70









Reviews
There are no reviews yet.