Sale!
, , , , , ,

Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2023)

(1 customer review)

Original price was: R100.00.Current price is: R70.00.

 

Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2023)

Opgestel volgens JOP’s (ATP2023-nuutste) en Platinum handboek.

Die Platinum leesboekie is hier en daar geintegreer by die 30 min. leesperiodes per week.

Temas wat die beste by die uitkomstes en skryfgenres gepas het is gekies.

Week 1 – 2: Tema 7 – Talente (Advertensie / Visuele teks)

Week 3 – 4: Tema 8 – Voete (Instruksies / Prosedures)

Week 5 – 6: Tema 9 – Help (Uittreksel uit roman/kortverhaal – resensie)

Week 7 – 8: Tema 10 – Drumpels (Vraelyste / vorms / inligtingstekste)

Week 9 – 11: Hersiening en Toetsreeks

Beskikbaar in Word en PDF sodat aanpassings gemaak kan word indien verkies.

Prys: R70

1 review for Lesbeplanning: Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 (2023)

  1. Crizanne (verified owner)

    zaSouth Africa

    goeie beplanning om te volg

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram