Lesbeplanning vir Kwartaal 3 (2021).
Opgestel volgens JOP (ATP 2021) en belyn met Platinum handboek.
Bevat 10 weke se beplanning.
Voorstelle vir woordeskat en idees vir moontlike huiswerk.
Projekriglyne geintegreer.
Temas (10, 11, 12, 13 en 14 – Platinum handboek) gekies na aanleiding van skryfwerk en leesstukke volgens JOP (ATP).
Prys: R80
Alisia Prinsloo (verified owner) –
Eunice Van Zyl (verified owner) –
Marinet Van Tonder (verified owner) –