Literatuurstudienotas Graad 4 – 9 (2023)
Bestaan uit 40 bladsye met ‘n mengsel van opsommings en oefeninge om die opsommings toe te pas.
Grotendeels gemik op Graad 7 – 9 leerders, maar kan met gemak in Gr.4-6 ook gebruik word omrede die leerders ook die genres behandel.
4 Afdelings soos uiteengesit in literatuurtoetse (Gr.7-9)
- Gedigte
- Drama
- Jeugroman / jeugverhaal
- Kortverhaal
–>Elke afdeling het dan ‘n opsomming oor die genre
–>Kopkaarte wat leeg is sodat leerders die opsommings vir hulle self kan opsom
–>’n Uittreksel van die tipe teks as voorbeeld waar leerders kenmerke kan identifiseer en bespreek
–>Begripsvrae – Barret se vlakke toegepas (10 punte elk) ter voorbereiding van toets
–>Identifiseer en benoem die kenmerke
–>Pas Kolom B by kolom A met kenmerke oor die verskillende genres
–>Gebruik die woordbank en vul die ontbrekende woorde in – kenmerke te toets
–>Memorandums ingesluit
–>L.W: Opsommings van gedigte en jeugroman onttrek uit vorige dokumente (gedig en novelle skryfsjablone) en bygevoeg sodat alle genres by mekaar is in een dokument maar fokus is nou op literatuurstudie.
–> Slegs beskikbaar in PDF formaat.
Prys: R70









Reviews
There are no reviews yet.