Moedersdag 2023 – Knutselaktiwiteit
Bestaan uit twee blaaie
‘n Koffiebeker wat die leerder kan versier en dan ‘n beker maak om lekkers ens. in te sit vir mamma.
‘n Boekmerk met ‘n gediggie of spasie om self ‘n gediggie te skryf.
Slegs beskikbaar in PDF om kopiereg van illustrasies te eerbiedig.
KOPIEREG STRENG VOORBEHOU – MOET ASB. NIE OP SOSIALE MEDIA VERSPREI – BAIE DANKIE.
Prys: Gratis (Vanaf 6/5/2023 – 14/5/2023)
Magdaleen Broodryk (verified owner) –
Mirinda Claassen (verified owner) –
Naadira (verified owner) –
Natasha Bock (verified owner) –
Ashika Maharaj (verified owner) –
Olivia Jardine-Solomon (verified owner) –
Wasiela A. (verified owner) –