Moedersdag Skryfaktiwiteit 2023: Instruksieteks
Kan gebruik word as assesseringstaak – voldoen aan alle vereistes.
Rol ‘n instruksieteks met ‘n dobbelsteen – Maak vir Mamma ‘n verrassings ontbyt vir Moedersdag.
Alle benodigdhede om die instruksieteks te verduidelik is ingesluit.
Hele skryfproses is ingesluit:
Voorbeeldteks
Beplanning
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Kontrolelyste en rubriek is ingesluit.
Prys: R10 (Freebie 6/5/2023 – 14/5/2023)
Magdaleen Broodryk (verified owner) –
Mirinda Claassen (verified owner) –
Carol Palmer (verified owner) –
Extremely cute and kids enjoyed it
Naadira (verified owner) –
Natasha Bock (verified owner) –
Ashika Maharaj (verified owner) –
Olivia Jardine-Solomon (verified owner) –