Sale!
,

Onderwyser Beplanner vir Admin: Granaat en houttema (2024)

Original price was: R70.00.Current price is: R40.00.

Onderwyser Beplanner vir Admin: Granaat en houttema (2024)

Bevat skudblaaie vir die volgende inligting:

– Maandelikse kalender:  Sluit die maande Augustus tot Desember se kalenders in sodat onderwysers per dag aantekeninge kan maak per maand

– Roosters : Sluit klasrooster sjabloon, persoonlike rooster sjabloon en diensrooster sjabloon in. Daar is ook een rooster wat in A3 dokument omskep kan word vir beplanning.

– Klasregister: Aantal blaaie wat ingevul kan word (25 kinders per bladsy vir 11 weke)

– Puntestate (Kwartaal 3/4): Sjabloon vir puntestaat (26 kinders per bladsy) – kan eie onderwerpe invul

– Kommunikasie met ouers

– Notas oor leerders:  Sjablone met tabelle om nota’s oor leerders te maak / intervensie ens.

– Vergaderings: Sjabloon met leë blaaie om vergaderingnota’s te neem

– Om te doen: Aantal blaaie met blokkies om lysies te maak vir iets wat jy moet onthou

– Wagwoorde van webblaaie

– Aanpasbaar om jou eie naam te kan aanbring (Maak net die PPT file oop, highlight die blokkie met die naam en skryf jou eie naam/van in)

– Slegs beskikbaar in PPT formaat om self te druk.

Prys: 40 (Sal opgedateer word vir 2025)

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram